Filed under: Uncategorized
LOVE CHANGES EVERYTHING (Michael Ball)
Love, love changes everything
Hands and faces, earth and sky
Love, love changes everything
How you live and how you die
Love, can make the summer fly
Or a night seem like a lifetime
Yes love, love changes everything
Now I tremble at your name
Nothing in the world will ever be the same
Love, love changes everything
Days are longer, words mean more
Love, love changes everything
Pain is deeper than before
Love will turn your world around
And that world will last forever
Yes love, love changes everything
Brings you glory, brings you shame
Nothing in the world will ever be the same
Off into the world we go
Planning futures, shaping years
Love (comes in) and suddenly all our wisdom disappears
Love makes fools of everyone
All the rules we made are broken
Yes love, love changes everyone
Live or perish in its flame
Love will never never let you be the same
Love will never never let you be the same
… or the loss/lack thereof …

Filed under: Uncategorized
… (uittreksel uit Goodbye van Celine Dion)
And I know
A love so complete
Someday must leave
Must say goodbye
Goodbye’s the saddest word I’ll ever hear
Goodbye’s the last time I will hold you near
Someday you’ll say that word and I will cry
It’ll break my heart to hear you say goodbye

Filed under: Uncategorized
Laasjaar het te vinnig verby gegaan. Hierdie jaar is ook sterk aan die spoed optel.
Jy besef jou kinders raak groot, jy word ouer, als word duurder, als sak af grond toe. Skrikwekkend.
Vanoggend het my 10jarige seun gehuil toe ek hom by die skool gaan afsien het. My hart het amper gaan staan, want ek het dit nie verwag nie. Hy’s altyd so ‘n klein vuurvreter, Mamma se Tier-Rainier. Maar vanoggend was daar kamma iets in sy oog. Hy wou nie by sy maats gaan staan nie, hy wou nie hê ek moes loop nie. Ek het maar daar gestaan by hom, rooikoppie onder my ken ingedruk, armpies om my lyf … tot Juffrou gekom het. “Mamma kan nou maar werk toe gaan” het hy gesê.
Ek neem aan hy het ook verlore gevoel, want hy het nog nie sy Juffrou ontmoet nie. Maar nou voel ek verlore, want Juffrou kyk nou na Tier-Rainier terwyl Mamma bedags MOET werk. Dis erg onregverdig, of hoe??
Stefan (12) het vinnig sy maats opgesoek, en heen en weer gestap … kamma om te kyk of sy nuwe skoene die ding sal kan doen. Maar ek dink hy het aanmekaar kom kyk of ek nog daar is. Toe ek nader aan sy groepie wou stap, toe word dit (skelm) vir my beduie om weg te bly. LOL!!
Maar nou ja, dis 2009. Die skole het weer begin. My seuns raak nou te vinnig groot. Ek word hierdie jaar 40!!
Lekker dag vir julle.

Filed under: Uncategorized
So what … as vokov sy naam met v’s skryf.
so what … as ek my naam sonder ‘n e skryf.
so what .. as DaMario ons wil verlaat … dis sy (of is dit?) keuse
so what … as skoor en sonia stry … hoekom moet ander dan ook op die bandwagon klim?
so what … as oopkop ‘n inskrywing maak oor dit wat haar pla … wie is die kroese-kerel om te ontleed?
so what … as platterfuss deurmekaar is … LOL … because she can!!
so what … as almal nie van fb hou nie oor hy kwansius ‘n dd is
so what … as ek hierdie inskrywing maak en op tone trap … SO WHAT?!?!
Filed under: Uncategorized
Na aanleiding van die posts wat ek gister in die blogosphere gelees het, hier’s ‘n paar SSF (shame siestog fokkit) gevalle volgens my (feel free om aan te las):
- mense wat altyd oor hulle geld praat
- mense wat altyd kla oor dieselfde k@k
- die RobbenIsland Old Boys in die parlement wat dink ons moet hulle k@k glo
- Bob Mugaab wat dink hy’s untouchable
- mense wat kinders seermaak
- verkragters
- moordenaars
- polisiemanne met groot ego’s
- die ou by die dansplek wat dink hy dans fantasties … meanwhile back at the ranch vrot hy na sweet en kan nie een voet voor die ander sit nie
- roetine
- ‘n dronkie wat bedel en jou probeer oortuig hy soek geld vir brood … yeah riiiiiiiight
- kos wat so duur is
- petrol wat so duur is
- die girl wat nie vir R3000 wil gaan werk nie, maar eerder tuis sit en wag vir die R6000 joppie om na haar toe te kom
….. almal saam: SHAME SIESTOG FOKKIT!!!
jissis, nou voel ek stukke beter!
Ek kan nie nou aan nog dink nie, maar as julle SSF!-gevalle ken, las asb aan.
Hoop julle dag is gulp-oopruk-lekker!
Adéle
Filed under: Uncategorized
Dis vrekkoud in die Kaap! Die foto het ek gistermiddag vanaf Ou Mutual se parkeergarage geneem. Dit lyk kompleet asof Tafelberg in ‘n vulkaan verander het.
Bly warm hierdie naweek. Ek weet net dit gaan “Firkin” koud wees!!! LOL
Filed under: Uncategorized
Welcome to WordPress.com. This is your first post. Edit or delete it and start blogging!




